AfriForum Delmas Valke-buurtwag.
Valke Responders is gekwalifiseerde PSIRA- en Gevorderde Noodhulppersoneel wat tonele bywoon.
Waarom wag, sluit vandag by AfriForum se Delmas Valke-buurtwag aan.
AfriForum Delmas Valke is n gemeenskapsveiligheid en reaksiespan wat in Delmas en die omliggende landbougebiede van Mpumalanga werk.
Wie is ons?
Voltooi die volgende
Dankie vir jou aansoek
Delmas Valke Privacy Policy